Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Tussen die Klippe

BookBucks Review and collect 20 points.
" 'n Dekade of wat na die Groot Trek word 'n vrou voor die hof gedaag vir veelmannery en al die onnoembare sondes wat daaruit kan voortspruit. Of 'n misdaad en sonde dieselfde saak is, is nie alte duidelik nie, maar die hof het tyd, stompe om op te sit, en iemand wat kan skryf. En getuies. Dit sukkel, want die verrigtinge word onderbreek deur bobbejane, voëls en vlakvarke wat 'n lawaai opskop wanneer nodig en onnodig. Iedereen veg om 'n eie waardigheid en waarheid, net die regverdiges nie; hulle is nie seker wat hier bewys moet word nie. En wanneer die waarheid openbaar word, is dit nie die waarheid wat mens verwag het nie. Uit al hierdie dinge probeer dominee Johannes sin maak van wat die liefde is. Lê die liefde in al sy vorme nie dalk iewers tussen daardie twee klippe wat Moses van die berg af teruggebring het nie?"
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR50.00

Details

Additional Info

Author Hans Du Plessis
Publisher Lapa Uitgewers
Place Pretoria
Year 2016
ISBN 9780799378559
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.