Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Troetelgedrog

BookBucks Review and collect 20 points.
Anita wil vreeslik graag 'n troeteldier hê, maar haar ma hou vol dat troeteldiere stink, raserige, pestilensies is wat miljuisende kieme in 'n mens se huis indra en jou allerhande siektes gee. Haar ma het egter geen klagtes teen die elektroniese troeteldier wat Anita teen 'n winskoop raakloop in Mnr. Grinaker se winkel, Alles-en-nog-wat, nie. Wanneer die troeteldier begin aandring op insekgif vir aandete en dreigende e-posse vir haar onderwyseres stuur, besef Anita dat haar troeteldier in werklikheid 'n troetelgedrog is!
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR22.00

Details

Anita wil vreeslik graag 'n troeteldier hê, maar haar ma hou vol dat troeteldiere stink, raserige, pestilensies is wat miljuisende kieme in 'n mens se huis indra en jou allerhande siektes gee. Haar ma het egter geen klagtes teen die elektroniese troeteldier wat Anita teen 'n winskoop raakloop in Mnr. Grinaker se winkel, Alles-en-nog-wat, nie. Wanneer die troeteldier begin aandring op insekgif vir aandete en dreigende e-posse vir haar onderwyseres stuur, besef Anita dat haar troeteldier in werklikheid 'n troetelgedrog is!

Additional Info

Author Jaco Jacobs
Publisher Lapa
Place Pretoria
Year 2001
ISBN 079932888x
Binding Paperback
Condition Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.