Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Tjoklits vir die Siel

BookBucks Review and collect 20 points.
Vier vroue in hul veertigs. Aan die buitekant all glitz and glam, maar onder draai die duiwel rond...
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR40.00

Details

Vier vroue in hul veertigs. Aan die buitekant all glitz and glam, maar onder draai die duiwel rond...

Suzanne, pleaser wat sloof vir haar man en drie tieners. Sy druk maar ore toe vir die menopause-wolf wat aan haar voordeur hamer en 'n spook wat oor haar Monet-roostuin buite die kombuis venster sweef...water Johan se mond dalk vir groener weivelde?

Christel, haar kinderlose, wyser-as-die-wereldsuster, is drop dead beautiful en 'n celeb op Italiaanse spykerhakstewels. Die uiteinde van haar Mario se flings met sy stringe modelle is 'n skeipaartie waar die bird of Paradise 'n paar glans groen vere verloor...

Adri, koel sakevrou en mik na die Who's Who Map. Franco mag nou wel werkloos wees, maar is steeds 'n beeld van 'n man en hou darem die twee tieners aan die gang. Haar beste vriend is botox - en haar verhouding met haar man en kinders is ewe leeg en sonder siel.

Lisa, dromerige ontwerper van vloeiende skeppings vir vroue, het haar hart vir straathonde en bedelaars behou... al boelie haar welaf Stephen Covey-man haar

Additional Info

Author Susan Coetzer
Publisher CarpeDiem
Year 2012
ISBN 9781770312807
Binding Paperback
Condition Good
Comments Small fold on front cover, otherwise very good.

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.