Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Omnibus: Agter die Berge; Die Erfgenaam van La Provence

BookBucks Review and collect 20 points.

Agter die berge

Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.

Die erfgenaam van La Provence

Nà ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie?

Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR50.00

Details

Additional Info

Author Tryna du Toit
Publisher Human & Rousseau
Place Cape Town
Year 2014
ISBN 9780798166195
Binding Paperback
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.