Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Kammaland

BookBucks Review and collect 20 points.
Kammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Protea gaan dit weer publiseer in ’n nuwer, moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ’n nuwe generasie bekend te stel. Volkleur hardeband.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR80.00

Details

Kammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland. Protea gaan dit weer publiseer in ’n nuwer, moderne baadjie om hierdie wonderlike stories aan ’n nuwe generasie bekend te stel. Volkleur hardeband.

Additional Info

Author Helena J.F. Lochner
Publisher Protea Boekhuis
Place Pretoria
Year 2012
ISBN 9781869195571
Binding Hardcover
Condition As New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.