Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

In die Lig van Vuur

BookBucks Review and collect 20 points.
'n Toevallige waarneming op die oewer van die Dneperrivier dwing biskop Igor Ponomarenko na die afsondering van 'n antieke klooster waar hy 'n vergete kelder ontdek met 'n skat so waardevol, dat dit hom neem op 'n pad van verraad en selfverraad.
Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR40.00

Details

'n Toevallige waarneming op die oewer van die Dneperrivier dwing biskop Igor Ponomarenko na die afsondering van 'n antieke klooster waar hy 'n vergete kelder ontdek met 'n skat so waardevol, dat dit hom neem op 'n pad van verraad en selfverraad. Dit bring hom in kontak met die mafia en in konflik met die Ortodokse Kerk, 'n spieel van die stryd tussen godsdienstige en sekulere mag van hedendaagse Oekraine. Hy ervaar vir die eerste keer die liefde van 'n vrou in die volheid van passie, empatie, lojaliteit en verraad; 'n liefde wat sy bakens verskuif en die fondasie van sy geloof sal toets. Dit is ook die verhaal van Olja, 'n Chernobyl-weeskind wat vrou word in 'n onvriendelike wereld, wat bewonder en misbruik word, wat onwillig ingetrek word in die onderstrominge van invloed en manipulasie waarmee godsdienswetgewing tot stand kom. In die lig van vuur is 'n aksiebelaaide roman wat die lig werp op uiteenlopende fasette van menswees: geloof, verleiding, vrees, lojaliteit en liefde.

Additional Info

Author Pieter Stoffberg
Publisher Tafelberg
Place Cape Town
Year 2005
ISBN 9780624042631
Binding Paperback
Condition New

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.