Adrenalien: Die Waarheid

Out of stock
SKU
21113
R48.00
Quick Overview

Gustaf Prinsloo het ‘n treffer-riller geskryf en dring daarop aan om self die draaiboek te skryf vir die film wat daarvan gemaak gaan word. Hy het egter ‘n probleem: sy muse werk slegs as sy adrenalienvlakke hemelhoog is. Sy vrou, Elisma, het in daardie behoefte voorsien, maar nou het sy hom gelos. Dit pas hom dus hom goed as die filmvervaardiger hom na ‘n afgeleë Bosveldoord stuur om sy draaiboek te gaan skryf. In die vervalle geboue hou oorgenoeg spoke om sy adrenalien te laat vloei. Dan kry hy ook lukrake besoeke van die sexy Astrid, wat ‘n onwelkome oog oor sy draaiboek hou. Gustav kan moeilik onderskei tussen die spoke wat hom treiter en die realiteit, maar hier is genoeg adrenalien om sy draaiboek te laat vorder. Daar wag egter ‘n verrassing of twee in die ontknoping van die storie…

Login to earn BookBucks for sharing!

Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op en hy begin aan onttrekkingsimptome ly.

'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in 'n godverlate deel van die Bosveld, met net sy verbeelding en 'n mooi rolprentvervaardiger as geselskap.

Hy raak bewus van 'n "derde dimensie". Nou is die heerlike, verslawende angs terug en kan hy weer skryf. Dan kom hy agter dat die draaiboek 'n nuwe drif in hom laat opkook.

Wanneer sy voormalige vrou egter onverwags opdaag, dwing sy die werklikheid in gruwelike en onvervalste gedaante aan hom op. En maak sy 'n nuwe monster wakker ...

Twintig jaar ná die verskyning van Adrenalien besoek Leon van Nierop dié roman opnuut ... en kom Die Waarheid eindelik aan die lig. Want Gustaf besef dat hy sy eie verhaal nooit behoorlik verstaan het nie - en bowenal dat hy nie alléén kan skryf nie.

More Information
AuthorLeon van Nierop
PublisherTafelberg
PlaceCape Town
Year2015
ISBN9780624073031
BindingPaperback
ConditionVery Good
0
Rating:
0% of 100
Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account

How we describe the condition of our books

We are very proud of the condition of the books we sell (please read our testimonials to find out more!)

New: Exactly as it says.

As New: Pretty much new but shows small signs of having been read; inside it will be clean without any inscriptions or stamps; might contain a remainder mark.

Very Good: Might have some creases on the spine; no hard cracks; maybe slight forward lean and short inscription inside; perhaps very minor bumping on the corners of the book; inside clean but the page edges might be slightly yellowed.

Good: A few creases on the spine, perhaps a forward lean, bumping on corners or shelfwear; maybe an inscription inside or some shelfwear or a small tear or two on the dustjacket; inside clean but page edges might be somewhat yellowed.

Fair: In overall good condition, might have a severe forward lean to the spine, an inscription, bumping to corners; one or two folds on the covers and yellowed pages; in exceptional cases these books might contain some library stamps and stickers or have neat sticky tape which was used to fix a short, closed tear.

Poor: We rarely sell poor condition books, unless the books are in demand and difficult to find in a better condition. Poor condition books are still perfect for a good read, all pages will be intact and none threatening to fall out; most probably a reading copy only.