Selling online since 2008!

Welcome to BooksAgain!

Ewebeeld

BookBucks Review and collect 20 points.

Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was.


Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook duidelik.

Sign up for price alert
Only 1 left

Availability: In stock

ZAR60.00

Details

“Vroue soos jy lok bliksems aan. Want bliksems soek iets wat mooi en suiwer is, besmet dit en uiteindelik vernietig hulle dit omdat hulle nie die kontras met hulle eie veragtelikheid kan verduur nie. Jy maak asof jy tough is, Lanie, maar eintlik is jy ʼn prinses op soek na ʼn sprokie.”

Hierdie woorde van haar vriendin, Evette, blyk profeties te wees, maar dit besef Lanie du Toit te laat – eers toe dit tot haar deurdring dat sy reeds gedoem is vanaf die dag toe haar chromosome hulle lê gekry het in ʼn minder unieke patroon as meeste mense sʼn.

Dis ook toe eers dat sy agterkom die sprokie waarin sy haar bevind, het niks met Aspoestertjie te doen nie, maar alles met Bloubaard en Rapunzel. En vir Lanie ontbreek die vooruitsig op ʼn sprokieseinde.
Ewebeeld is die 2014-wenner van die ATKV-Woordveertjie in die kategorie Liefdesromans.

Ewebeeld is ook aangewys as die wenner van Lekkerlit Boek van die Jaar vir 2014 en hiermee behaal Chanette ʼn driekuns. 

Additional Info

Author Chanette Paul
Publisher Lapa
Place Pretoria
Year 2015
ISBN 9780799372144
Binding Paperback
Condition Very Good

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.