Welcome to BooksAgain!
Log In

Log In

Forgot Your Password?

Cart Subtotal: R0.00

Die Krag van Intersessie: Gewapend vir die Stryd tussen Lig en Duisternis

Be the first to review this product

Availability: Out of stock

R25.00

Quick Overview

Bennie Mostert verstaan, leef en beoefen die waarheid van intersessie. Intersessie is een van die mees essensiële voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding begin bid vir die uitbreiding van die koninkryk.

In DIE KRAG VAN INTERSESSIE…

· verduidelik Bennie Mostert die verskil tussen gebed en intersessie,

· bied hy riglyne vir ’n dieper verstaan van die gebedsverantwoordelikheid van die kerk, en

· motiveer hy gelowiges om voor God te gaan staan, sodat verlorenes gered kan word.

Wanneer gelowiges se gebedsfokus verskuif na onbereiktes, herlewing en die verbreking van die vestings van die bose, sal ’n nuwe dag vir die kerk aanbreek, sal elkeen van ons medewerkers van God mag wees in die insameling van die oes.
Click images to enlarge
Bennie Mostert verstaan, leef en beoefen die waarheid van intersessie. Intersessie is een van die mees essensiële voorregte van en opdragte aan alle Christene. Daar moenie net oor gebed gepraat word nie, maar die kerk moet met erns en toewyding begin bid vir die uitbreiding van die koninkryk. In DIE KRAG VAN INTERSESSIE… · verduidelik Bennie Mostert die verskil tussen gebed en intersessie, · bied hy riglyne vir ’n dieper verstaan van die gebedsverantwoordelikheid van die kerk, en · motiveer hy gelowiges om voor God te gaan staan, sodat verlorenes gered kan word. Wanneer gelowiges se gebedsfokus verskuif na onbereiktes, herlewing en die verbreking van die vestings van die bose, sal ’n nuwe dag vir die kerk aanbreek, sal elkeen van ons medewerkers van God mag wees in die insameling van die oes.

 How we describe the condition of our books: 

  • New: Exactly as it says.
  • As New: Pretty much new; very few, if any creases on the spine.
  • Very Good: Some creases on the spine, perhaps minor bumping on the corners of the book.
  • Good: A few creases, perhaps a small tear or two on the cover.
  • Fair: Good enough to read and still looks quite okay.
  • Poor but Readable: Perfect for a good read.

 

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Additional Information

Name Die Krag van Intersessie: Gewapend vir die Stryd tussen Lig en Duisternis
Author Mostert, Bennie
Publisher Carpe Diem Boeke
Place Vanderbijlpark
Year 2001
Edition Second edition
ISBN 9781919818757
Binding Paperback
Weight 330.0000
Condition Very Good
Dustjacket Condition N/A
Comments No

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.