Welcome to BooksAgain!
Log In

Log In

Forgot Your Password?

Cart Subtotal: R0.00

Jabes se Gebed

Be the first to review this product

Availability: Out of stock

R30.00

Quick Overview

JABES SE GEBED is die evangelieboodskap wat mense se lewe radikaal verander sodat hulle die lewe kan lei soos ons bedoel is om dit in Christus te doen.
Het jy 'n behoefte aan God se oorvloedige seën? Bid jy, maar bly onvervuld? Maak jou dan gereed om na die buitengewone te reik. Vra God vir die oormaat seëninge wat Hy graag oor jou wil uitstort. Sluit aan by Bruce Wilkinson en ontdek hoe die merkwaardige gebed van 'n byna onbekende geloofsheld God se guns, krag en beskerming ontsluit. Ontdek hoe 'n eenvoudige daaglikse gebed jou uit jou alledaagse sleurbestaan kan laat opstaan en laat deurbreek na die lewe wat Hy vir jou bedoel het.

 How we describe the condition of our books: 

  • New: Exactly as it says.
  • As New: Pretty much new; very few, if any creases on the spine.
  • Very Good: Some creases on the spine, perhaps minor bumping on the corners of the book.
  • Good: A few creases, perhaps a small tear or two on the cover.
  • Fair: Good enough to read and still looks quite okay.
  • Poor but Readable: Perfect for a good read.

 

Write Your Own Review

Only registered users can write reviews. Please, log in or register

Additional Information

Name Jabes se Gebed
Author Wilkinson, Bruce
Publisher CUM
Place Vereeniging
Year 2000
Edition No
ISBN 9781868296934
Binding Hardcover
Weight 175.0000
Condition Very Good
Dustjacket Condition No
Comments No

Product Tags

Use spaces to separate tags. Use single quotes (') for phrases.